Ria Beertjie op soek na geselskap
RiaBeertjie
Alberton, South Africa | Mujer Buscando Hombre
Información Básica
Me describiría a mi mismo como
My naam is Ria, ek bly tans in die Alberton omgewing in Gauteng. Was twee keer geskei, het 4 kinders, almal uit die huis uit. Ek pas tans my Pappa op, hy word April 2014 90 jaar oud. Het ook 'n voltydse werk, en vertrou absoluut in Jesus Christus, my enigste Verlosser. Wil nie eensaam en alleen oud word nie. Is tans nog baie jonk, aangesien my kleinkinders my op my tone hou.
Signo
Piscis